WIE IS ONS

WIE IS ONS

Sentraal Gemeente

Ons glo in die krag van die Here 

Ons is oortuig dat God, volgens sy plan, menses al stuur om meer oor hom te leer sodat almal sy Name kan verheerlik. 
Ons primêre doel is om individue die kan te bied on na `n kerk te gaan wat vir almal iets bied wat hulle benodig. Ons is die plek vir kerklose individue en ons ontvang almal met `n glimlag op ons gesigte. Ons bied ook verskeie aksies aan waaraan enige iemand kan deelneem, maak nie saak of jy jonk of oud is nie, solank jy `n plek vind om in die Here se naam te groei. 
Kom kuier, want jy het geen idee wat jy mis by Sentraal Gemeente Vanderbijlpark.